Feb 1, 2011

Fanus Rautenbach sterf

29 Januarie 2011: "Kaapstad – Benewens sy vermoë om mense te laat lag, was Fanus Rautenbach ook ’n woordkunstenaar, ’n mentor en ’n goeie luisteraar.

Só is dié bekende radio-omroeper gister beskryf nadat hy eergister in die ouderdom van 82 in die Claremont-hospitaal dood is." (Uittreksel uit artikel deur Aldi Schoeman. Gaan na www.beeld.com vir die volle berig.)

No comments: