Jan 23, 2011

Openingsaand vir Die Kaptein se Tier in die Fugard-teater

"Antjie Krog se voortreflike Afrikaanse vertaling van die bekroonde dramatug Athol Fugard se toneelstuk, The Captain’s Tiger, het (die 19de Januarie) vrugte gedra.

Die openingsvertoning van Die Kaptein se Tier, een van die kerntoneelstukke van die Suidoosterfees, het in die Furgard-teater in Kaapstad plaasgevind. Dit is die eerste keer dat produksies by die fees ook in hierdie teater opgevoer word." (Gaan na BookSA vir die volledige artikel.)

No comments: