Mar 10, 2010

Voorste regisseurs en skrywers vereer by Woordfees

2010-03-08 00:11 Stellenbosch.– Die Universiteit van Stellenbosch se Woordfees het vir die eerste keer in sy 11-jarige bestaan woord- en visuele kunstenaars vereer. Die WOORDtroFEES is gister, op die laaste dag van die fees, in samewerking met die ATKV toegeken.

No comments: